Die wildtuin is hul woning / Piet Meiring

R110.00

Voorwoord deur Sybrand van Niekerk, voorsitter van die Parkeraad

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.033/28/9/21 Category:

Description

Piet Meiring Publisiteit

Tweede uitgawe 1976

Hardeband met stofomslag met fyn krakies van ouderdom, boek egter nog in mooi toestand, vorige eienaar se handtekening en adres voorin boek geskryf asook klein bib plakker voorin boek

Die pragtigste illustrasies deur die bekende TO Honiball (van Jakkals en Wolf-faam) en Chris Ebersohn