Die wit muur / Uys Krige

R40.00

Die volgende eenbedrywe verskyn in hierdie bundel:

Die wit muur

Die skaapwagters van Bethelehem

Die arrestasie

1 in stock

SKU: DRA.SKO.095/2014 Category:

Description

Uitgegee deur Unie Volkspers Beperk

Vyfde definitiewe uitgawe 1947

Sagteband met verweer op die kante van die voorblad, rug is effens beskadig

R40