Dink dinamies: Verskerp jou sakesin met breingim / Melodie de Jager

R55.00

Melodie de Jager het ‘n unieke stel breingimoefeninge saamgestel wat jou sal help om jou maksimum potesiaal te ontgin en jou talente ten beste te benut – ongeag of jy aan die onderpunt van die korporatiewe leer staan of alreeds die boonste trappie bereik het! Hierdie praktiese en eenvoudige gids sal jou help om jou denke en gevoelens optimaal te beheer en ‘n toppresteerder op alle terreine te wees – in die raadsaal, die kantoor of op die sportveld.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.2015 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseua

Datum: Afrikaanse vertaling 2002

Toestand: Sagteband so goed as nuut maar vorige eienaar se naam in ink voorin geskryf

Vertaler: In Afrikaans vertaal deur Riëtte Botma

Illustrasies: Deur Phillip Johnson