Dis my storie dié / Piet Meiring

R100.00

Inhoud: Die hemel op aarde, Paarl en Rondebosch, Fotos van Labori, die familieplaas, Oupa en Ouma Louw, Oom Tobie Louw en sy tien seuns, Die Paarlse Pastorie 1912, Touwys maak, ‘n Ikey in Bloemfontein, Op pad na Niassaland (Malawi) op die pont (foto), Sketse van T O Honiball, DIe Establishment, En toe kom Die Transvaler, MInisters CR Swart en TE Donges, Mnr Stodel van ACT en skrywer (foto), Harde bene gekou, Lig in die duisternis, Die uitspraak in London, Die blink gedagte, Hoe ouer hoe mooier, Skryf om te lewe (heelwat swart en wit fotos waarvan slegs na ‘n paartjies verwys word…

2 in stock

SKU: BIO.AIG.009/11/18; BIO.(B)CAN.007/2/21 Category:

Description

PMP Uitgewers,

Geen datum

Hardeband met stofomslag met verweer op die rante van die omslag