Dodelike vroue / Chris Karsten

R120.00

Ware misdaad. Wanneer passie in bloed eindig:

Kind in die middel (Charlize Theron skiet haar pa dood)
Gif in Marico
Vrou wat mans nie kon uitlos
Vrou in die gou kou (Marié Krebs)
Die wewenaar en die weduwee (Mariëtte Bosch skiet haar beste vriendin dood)
Geliefde koning
‘Monster’ op krukke (Lynn Harvey)
Moordkontrak op ‘n baba (Dina Roderigues)
‘Vertroulike’ bieg
Einde van ‘n pes

 

Out of stock

SKU: BIO.LIN.001/12/22 Category:

Description

Human & Rousseau

2007

Sagteband in puik toestand

Vorige eienaar se naam voorin gestempel

Bandontwerp: Laura Olivier