Doen dit vandag / Brenda Apsley

R95.00

Verskillende vorme van kuns en allerlei projekte vir kinders:

Versamel nuttige rommel

Maak ‘n binnenshuise boom

Marionettemaats

Maak ‘n tangram

Marsevrugte

Met potlood en papier

Partytjie-speletjies

Wiskundekunsies

Blindemol-hindernisse

Skilder ‘n portret

Kombuiskuns

Vir geheime agente

Mosaiek en kollages

Speletjies vir vandag

Stokkies-etes

Maak jou eie tolle

Papiermaché

Borduurwerk

Maak ‘n omslag vir ‘n plakboek

Meulspel

Verf en versier

Maak ‘n padda

Kaarttoertjies

Hou daardie eierdoppe

Lok voëls na jul tuin

Kan jy brei?

Kosmaak

Doolfhof speletjie

Raaisels

Maak eie kerse

Lekkerruiksakkie

1 in stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.JUL.002/11/16 Category:

Description

Human & Rousseau

Afrikaanse uitgawe 1983

Hardeband met gekleurde voorblad, skeur op een plek in boek en gaatjie aan die kant van p. 35

Oorspronklike titel: Do it today – 1983

Illustrasies: Ray Mutimer, Colin Curbishley, Paul Green, Mel Powell en David Brian