Description
Human & Rousseau
Nuwe hersiene uitgawe 2007
Sagteband in mooi en nuwe toestand
Libri-reeks
Oorspronklike titel: The strange case of Dr. Jekyll en mr. Hyde
Oorspronklike vertaling: J. Kromhout
R75.00
Robert Louis Stevenson is in 1850 in Edinburgh, Skotland gebore. As jong man het hy in die Ingenieurswese belang gestel, maar het het later advokaat geword. Hy het egter nooit gepraktiseer nie, omdat hy hom reeds van sestienjarige ouderdom af aan die skryfkuns gewy het. In 1886 het hy twee van sy meesterstukke Kidnapped en The strange case of dr. Jekyll and Mr Hyd geskryf. Gedurende sy lewe het 44 werke van hom verskyn en nog sewe na sy dood. Sy Treasure Island (1883) is ook in Afrikaans vertaal, as deel van die Libri-reeks. Om gesondheidsredes het Stevenson later in die Stille Suidsee gaan woon, waar hy in 1894 te Samoa oorlede is.
Out of stock
Human & Rousseau
Nuwe hersiene uitgawe 2007
Sagteband in mooi en nuwe toestand
Libri-reeks
Oorspronklike titel: The strange case of Dr. Jekyll en mr. Hyde
Oorspronklike vertaling: J. Kromhout