Drietal in die Kalahari / B.R. Retief

R120.00

Drietal in die Kalahari is die derde boek van Bertrand Retief waarin hy die lotgevalle beskryf van die twee seuns Christo van Greunen en Kobus Roux en hul vriend kaptein Verster. Die eerste boek was Drietal langs die Okavango, gevolg deur Drietal langs die Wildekus. Baie skaars boeke.

Out of stock

SKU: JEUG.WAV.005/4/8/21 Category:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik

Datum: 1970

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad, kleeflintmerke op eerste en laaste binnebladsye, boek soos nuut binne

Skaars boek

Bandillustrasie: Francois Koch