Dryfhout & Opdrifsels / Mêrie Scheepers

R160.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

‘n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir ‘n hele vakansie na ‘n eensame strand. Is hulle net ‘n groep bedorwe rykmanskinders uit ‘n elite skool? Nie as jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie kinders se enigste kans om só te herstel dat hulle matriek kan skryf en daarna in ? normale samelewing, saam met ander stukkende mense, kan funksioneer.

 

Mêrie Scheepers is die skrywer van 22 boeke onder verskeie name.

1 in stock

SKU: H&S.NUUT.001/7/21 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Hemel & See Boeke

ISBN: 978-0-9870022-0-4

Formaat: Sagteband, 220 bladsye

Kategorie: Biografiese roman

Prys: R160,00