Sale!

Dubbel-dosis liefde / Patricia Lorenz

R30.00

Prys is afgebring vanwee waterskade op die boek, blaaie verrimpel maar nog orals leesbaar.

Bybeldagboek vir Enkelouers.

1 in stock

SKU: GEE.ALG.1013/10/19 Category:

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe eerste druk 2000

Sagteband in nuwe toestand, eerste bladsy het plek waar mens ‘n boodskap vir iemand kan inskryf, soos in die geval van ‘n geskenk

Oorspronklike titel: A hug a day for single parents

In Afrikaans vertaal deur Hester van Rensburg