Een winterseisoen by die Laaste Watergat / Frik Hermann

R70.00

Hierdie verse is nie geskryf om Die Laaste watergat Natuurerfenis by die leser bekend te stel nie, nog minder is dit met ‘n letterkundige doel voor oë geskryf nie. Dis net ‘n paar verse, spontaan uit die hart – my dankbare arbeidsloflied – terwyl ek alleen besig is met ‘n bospik en tang en draadtrekker in die hand om die grense van Die Laaste Watergat oop te kap en die wildwerende grensheinings te span, gedurende die wintermaand en voorsomer van die jaar 1992.

Gedurende die afgelope aantal jare sedert by totale oorgawe en bevryding in die Messias, het daar vanuit die wereld en vanaf mense wat hulle sogenaamd as “christene” voordoen, ‘n geweldige teenwerking teen my ontstaan in die vervulling van die roepingstaak hier by Die Laaste Watergat.

4 in stock

SKU: DIG.HER.006/10/17; DIG.HER.007/10/17; DIG.BAA.116/23/7/22; DIG.(C).008/16/11/23(SUR); DIG.(D).009/16/11/23(SUR) Category:

Description

Uitgegee deur skrywer

Die Laaste Watergat Natuurerfenis

1993

Sagteband vierkantige boek met swart en wit fotos by gedigte