Eerstejaar blues deur Heila Fourie

R65.00

Almal maak van ‘n universiteitskoshuis ‘n hengse glamorous affêre met hope fun en games, maar die Brink-eerstejaars en ander Reënboogranters word gou ontnugter deur die geswottery, diëte, gedwonge sokkies en die streng HK. Boonop word Sunette die teiken van Die sluiper. Is hy die reen wat haar saans laat bel en haar “bokkie-ogies” noem?… Deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe …

Out of stock

SKU: KIN.JUL.006 Categories: ,

Description

Geskep deur Louise van Niekerk

Uitgegee deur Perskor-Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1995

Geskep deur Louise van Niekerk

Reenboogrant-reeks – Studente nr.1