Eet jou rape eerste: ‘n Bonteboek uit geskrifte / Cillie, P.J.

R120.00

‘n Bonteboekie uit die geskrifte van PJ Cillie:

Eet jou rape eerste
Hoe het ‘n mens Suid-Afrika regtig lief
Lewe uit ‘n doodskassie
Laat altwee saam groei
Maar ‘n knoop in die netwerk
Nuwe Suid-Afrikaners het ‘n voordeel
Orals bly sy Naam en majesteit
Nie vir bliktonge
Vroue het foute – mans het twee
Gaan terug en salf
Hoe egter die pêrels, des te minder die swyne
Die ergste bang is vir bang wees
Wanneer is ‘n volk uitverkore?
Miskien sal die Here vir ons optree
Die regte manier om Kersfees te vier
Papie vertel ‘n ou storie nuut

1 in stock

SKU: FIKSIE.CDON.012/16/2/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

1ste uitg 1980

Hardebandboek in mooi toestand, x bibboek met stempel voorin boek