Description
Uitgegee deur die skrywer
Sagteband nog nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf met ‘n nota van die skrywer Eileen Vigus
R80.00
Na ‘n twaalfjaarlange siekbed is Eileen Vigus tydens ‘n genesingsdiens uit haar rolstoel opgewk. Dié deel van haar lewe is weergegee in haar eerste boek, Eileen Vigus – haar verhaal deur Jana Coetzee.
Hierdie tweede boek begin by Eileen se genesing op 15 Maart 1981. Uit hierdie genesingswonderwerk volg op ‘n nuwe lewe vir Eileen. Soos ‘n bloedrooi granaat op die regte tyd ryp word en oopbars om blinkrooi robyne voort te bring, so het Eileen en ‘n nuwe heerlikheid begin voortbring … spatsels granaatpitte is uitgeskiet wereldwyd – saad om ander se lewens aan te raak en aan God eer te bring…
2 in stock
Uitgegee deur die skrywer
Sagteband nog nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf met ‘n nota van die skrywer Eileen Vigus