Ek behoort aan die Here: ‘n Bybelgids vir Ma en haar kleuter / Annatjie Henning

R70.00

Boek bestaan uit twee afdelings met 5 dae per afdeling waaronder liedjies en prentjies is wat ingekleur kan word om sekere waardes vas te lê.

Afdeling 1: Ek het God die liefste van almal

Afdeling 2 : Ek gee vir ander mense om

 

Out of stock

SKU: GEE.ALG.006/15/5/21 Category:

Description

Bybelkor

Eerste druk 1994

Dun sagtebandboekie in mooi toestand