Ek gooi my luike oop / Hester Heese

R150.00

Na my man se dood in 1974 het vriende my probeer troos met die woorde: “Gelukkig sal jy altyd jou mooi herinneringe hê.” Maar juis die herinnering aan ons kosbare tye saam het seergemaak. Nou, na twaalf jaar, kan ek met vreugde terugdink…

Hierdie is ‘n besonderse boek met uittreksels uit haar dagboek deur die jare.

Haar elegiese versebundel, Sonder jou het in 1976 verskyn.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.013/8/22; FIKSIE.FOR.(B)007/2/8/22; FIKSIE.LIN(C).229/13/7/23 Categories: ,

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe 1986

Toestand: Sagteband met effe harder voorblad as gewoonlik in puik stewige toestand – voel soos nuut