Ek leer tel – op die plaas / Franso-Mari Olivier

R40.00

Leer om te tel terwyl jy op die plaas kuier en kennis maak met dit eie aan die plaas, naamlik: plaasdiere, gereedskap, implemente, groente en waar goed vandaan kom.

So word leerdoelwitte speel-speel bereik en vaardighede sonder sukkel bemeester.

Dis ‘n werkboek waarin die kind self die prente kan inkleur volgens verskillende opdraggies.

1 in stock

SKU: NUUT.KEJ Category:

Description

Uitgewer:  Kejafa Knowledge Works CC

Datum: 2009

Toestand: A4 groot dun boek nuut van die uitgewer