Ekonomiese vleisgeregte / Erina Bezuidenhout

R50.00

Alle resepte getoets deur huishoudkundiges van die Vleisraad. Hierdie boek vol geldspaarresepte met rooivleis is die resultaat van ‘n kompetisie wat Vrouerubriek in samewerking met die Vleisraad gehou het. Vroue dwaroor die land is genooi om hul staatmakerresepte waarin ‘n ekonomiese vleissnit die hoofbestanddeel is, in te stuur. Die reaksie was oorweldigend.

Out of stock

SKU: KOO.LEO.002 Category:

Description

Uitgewer:  JP van der Walt

Datum: Tweede druk, 1986

Toestand: Hardeband met volkleur glansvoorblad boek in netjiese toestand, vorige eienaar se naam voorin geskryf in rooipen

Illustrasies: Deur Annetjie Muller