Elsa / Elizabeth Vermeulen

R25.00

Deel I – Temmers va ndie Noordweste : 1833-1876

Deel II – Stormlaagte: 1880-1916

Deel III – Elsa : 1916-1934

1 in stock

SKU: FIKSIE.JVW.009/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Pers Beperk

Datum: 1944

Toestand: Ou hardebandboek sonder stofomslag met heelwat verweer op buitekant van die boek maar in redelike toestand, vorige eienaar se stempel voorin asook ‘n handtekening

Reeks: Deel III van drie boeke