Erfenis van die verlede : ‘n Geskiedenis vir Suid-Afrikaanse skole (St. IV) / A.N. Boyce & W.A. Harrison

R120.00

23 Hoofstukke o.a.

Kaapkolonie aan die begin van die 19de eeu

Die liberale beleid teenoor die Hottentotte

Die Britse Setlaars van 1820 en nog vele meer

Elke hoofstuk is met baie mooi swart en wit sketse geillustreer.

Die stryd om grond aan die oosgrens

Out of stock

Description

Uitgewer: Juta en Kie Beperk

Uitgawedatum:

Toestand: Sagteband  met skade op rug bo en onder en geplak met swart sellotape aan onderkant, sakkie agterin boek,

Illustrasies : Deur A.A. Telford

Vertaal: Afriaanse verwerking deur H.M. Daleboudt

Hierdie tipe handboeke is baie skaars.