Ervaringe in die sendingveld van Suider-Afrika / Cora Esterhuizen

R100.00

Uit die dagboek van Corrie Gutter-Bruwer, eggenote van wyle prof dr J.P. van S Bruwer. Hierdie outobiografiese werk uit die pen van Cora Esterhuizen (Gebore Gutter) word in ligter trant ingelui deur ‘n reeks dikwels humoristiese sketse van ervaringe tydens opleiding in die oorwegend Engelssprekende Johannesburgse Algemene hospitaal. Daarna volg herinneringe aan haar werk as verpleegster  en nog vele meer ervaringe…

Hoofstukindeling:

Die begin van my loopbaan, Vertrek uit my ouerhuis, Opleiding as verpleegster in Johannesburg

Ontmoetings, Ons eerste verkenning, Christine Krige en Geertjie Riphagen by Nsadzu

Die verhaal van Cimwemwe, Ou Jereminsky, Raadsitting op Madzimoyo, Hannes Bruwer

Besondere ervarings, Aanstellinge, ‘n Kraamgeval, Ayembezi, ‘n Wonderlike gebeurtenis  op Madzimoyo, Bertha

Saam met Hannes Bruwer, Rustige stamaktiwiteite, Inisiasieseremonie van pasgehude vrouens

Nyanje, Madzimoyo en daarna, Suidwes-Afrika, Port Elizabethe en Personeregister

 

Out of stock

Description

Uitgewer: Anthropos Uitgewers

Datum: 1989

Toestand: Sagteband boek in netjiese toestand, met swart en wit fotos in boek