Everest oorwin / John Hunt

R120.00

Everest oorwin is die Afrikaanse vertaling van The ascent of Everest wat spesiaal deur John Hunt in medewerking met Leonard Books vir die gebruik van jonger leiers geredigeer en waar nodig verkort is. Die tekeninge in die boek is van R.H. Sutherland en die kaart van AG Hodgkiss. Die foto teenoor bladsy 48 is deur die Indiese lugmag geneem, terwyl die ander foto’s deur lede van die ekspedisie self geneem is. Al die foto’s word in hierdie Afrikaanse uitgawe gereproduseer met goedkeuring van die “Joint Himalyan Committee” van die Royal Geographical Society” en die “Alpine Club”.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DST.005/6/18 Category:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik

Datum: Afrikaanse vertaling 1955

Toestand: Hardeband sonder omslag, boek is baie skaars.

Reeks: Die Libri-reeks van klassieke jeuglektuur nr. XVIII

Vertaling: Deur Jacuqes van Zijl

Tekeninge in die boek: Deur R.H. Sutherland

Oorspronklike titel: The ascent of Everest – 1953

Foto: Binnekant ‘n geskiedkundige foto waar Sir Edmund Hillary tydens ‘n besoek aan Pretoria die vertaler van die boek Jacques van Zijl ontmoet het…