Sale!

Fanie word grootwildjagter / P.J. Schoeman

R60.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.004/11/19 Category:

Description

Voorwaarts

Twaalfde druk 1971

Hardeband met mooi prent op voorblad sonder omslag, nommer op binneblad in pen geskryf met sellotape geplak, verf van rugkant onder afgetrek, boek nog heel leesbaar.