Fiela se kind / Dalene Matthee

R110.00

Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.118/24/7/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe derde druk 1985

Toestand: Hardeband met stofomslag boek in puik skoon toestand

Stofomslag: Helmut Starcke