Fiela se kind / Dalene Matthee (eerste uitgawe)

R110.00

Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het. Jare later is dit Benjamin / Lukas self wat worstel met die vraag: wie is ek?

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.5020/3/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1985

Toestand: Hardeband met stofomslag boek oorgetrek met kleefplastiek en omslag vasgeplak aan boek skoon en netjies