Fiela se kind: Die Drama / Dalene Matthee

R60.00

Skooluitgawe Gr. 12

Die drama as onderdeel van die letterkunde

Biografie Dalene Matthee

Studie van Fiela se kind:

  • Dialoog
  • Handeling
  • Konflik
  • Karakterbeelding
  • Tyd
  • Vertelperspektief
  • Ruimte
  • Taalgebruik
  • Tema
  • Motiewe
  • Simbole

Die dramatiese verloop van Fiela se kind

  • Eerste bedryf
  • Tweede bedryf
  • Derde bedryf

Karakters en nog meer …

 

Out of stock

SKU: DRA.DOR.2018 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Tweede druk 2016

Toestand: Sagteband boek effense vou in voorblad verder nog stewig maar heelwat potloodaantekeninge in die boek

Bandontwerp: Larua Foley

Verwerking: Vir die verhoog verwerk deur Susanne van Wijk