Fisiese getuienis in Misdaadondersoek / C.W. Marais

R70.00

Die wetenskap van die Kriminalistiek is hoofsaaklik ‘n toegepaste wetenskap: ‘n wetenskap wat die universele waarheid vaspen deur die prosesse van identifikasie en individualisering. Die kriminalis word in sy soeke egter telkens gekonfronteer deur die feit dat hy ten dele ken begryp.

Kriminalistiek is ‘n kaleidoskoop. Die omvang en wisseling van die kaleidoskoop kan slegs begryp word wanneer die besef van beperkte kundigheid deurdring.

Out of stock

SKU: HAN.002/16 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Henmar Publikasies

Eerste uitgawe, eerste druk 1992

Sagteband boek in byna nuwe toestand

R70