Flexofend deur Azariah Pharmaceuticals (Pty) Ltd (enkel pak)

R285.00

Flexofend is ‘n produk met 14 kliniese studies. Dit het ook ‘n toekenning gewen vir die beste gewrigsproduk in sy klas. wat dit uniek maak, is dat dit inflammasie verminder op ‘n natuurlike manier. Dit bied oor tyd aanvoelbare pyn- en styfheidverligting in die gewrigte. Die vermindering van inflammasie beskerm die gewrigte teen verdere afbreek van die kraakbeen. Dis veilig om chronies te gebruik.” – Kobus Buys (MSc Pharm)

Daar is ook spesiale pakkette op die winkel beskikbaar. Kyk ook by “Flexofend 3-pak.”

6 in stock

SKU: FLEX 1/6/20 Categories: ,

Description

Flexofend bevat 500mg NEM (Eggshell Membrane)

NEM is ‘n geregistreerde handelsmerk van ESM Technologies, LLC en is geregistreer in die United States en ander lande.

30 vegetariese kapsules / 30 Vegetarian capsules

Gebruiksaanwysings: 1 Kapsule daagliks /1 Capsule daily

  1. Kraakbeen beskerming / Cartilage protection
  2. Verminder Styfheid / Stiffness Reduction
  3. Pynverligting / Pain reduction