Fotoraam

R65.00

1 in stock

SKU: FOTO.001/4/20 Category:

Description

Fotoraam van bruin plastiek (lyk soos hout) in nuwe toestand – nie gebruik vir hom nie.

Raampies vir 6 jumbo grootte fotos

Raamgrootte 34 x 33

Stewige hakie aan agterkant waaraan raam opgehang kan word.