Fransie en Sannie by die see / Annalou Marais

R55.00

Annalou Marais skryf onderhoudend en smaakvol. Haar verhale boei mens van die begin tot die einde. Dit is lewenswaar. Hierdie kinderboek vervolg op Fransie, Sannie en Wolletjies en word vir die leserspubliek aanbeveel. Dis vir kinders van 4 – 9 jaar.

Out of stock

SKU: KIN.JDP.017/10/17 Categories: ,

Description

Fonteine Publikasies

Tweede druk 1977

Pragtige swart en wit illustrasies deur Lydia Hildebrand en bandontwerp deur Elga Paul

Sagteband in mooi toestand, sellotapemerke op binneblad en ‘n boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Fransie en Sannie Reeks nr. 2

R55