Gasvryheidstudie: Leerderboek Gr. 10 / Schroerder & Diedericks

R80.00

UGO vir VOO Gasvryheidstudie graad 1-0 beoog om kognitiewe vaardighede te verbeter deur:

Gasvryheidsvaardighede en -kennis te verskaf wat jou in staat sal stel om doeltreffend in die bedryf te werk.

‘n Maklike benadering van leer te veoorsien deur studiegebiede in verwante werksgebiede binne ‘n hotel- of restaurantbedryf te groepeer.

1 in stock

SKU: HAN.ALG.007/2015 Category:

Description

Uitgewer:  Nasou Afrika

Datum: Eerste uitgawe Tweede druk 2005

Toestand: Sagteband toon buite verweer en boek toon gebruik, het potloodaantekeninge hier en daar maar kan steeds met groot vrug gebruik word. Groot meerderheid blaaie in boek is skoon en netjies, skoolstempels in boek.