Geagte Jahwe / Willie Esterhuyse

R60.00

Willie Esterhuyse, gewilde denker en politieke mentor, skryf uit Malta – tipiese oerbeskawing as kraamsaal vir godsdiens. MEesterlik rig hy sy briewe direk aan God, as Jahwe. Hierin sny Willie akute en aktuele kernsake van ons tyd oop, soos die stryd tussen Christene en Moslems. Hy gee ook ‘n nuwe kyk op “God” vir ons tyd: waag ‘n wêreld wat menslik en leefbaar vir almal is.

“Dis my afskeid van die Michelangelo-figuur: goddelike Vaderfiguur met menslike gelaatstrekke.”

1 in stock

SKU: GEE.NAL.004/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Naledi

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk Augustus 2015

Toestand: Sagteband in nuwe toestand aangekoop by uitgewer

Omslagontwerp: Johan Koortzen