Gebedslewe en die binnekamer / Andrew Murray

R120.00

Die inhoud van die boek is wyd opgedeel in drie dele maar met verskeie onderafdelings in elke deel:

Die gebedslewe

Die binnekamer

Die diepste geheim van die pinksterlewe

Out of stock

SKU: GEE.DON.002/28/7/22 Category:

Description

NG Kerk Uitgewers

Negende druk 1980

Sagtebandboek boek is kleiner ook as normaalweg en in mooi skoon toestand

In Afrikaans vertaal deur Timo Kriel

Oorspronklike titel: Het gebedsleven en De Binnekamer – 1912

Uiters gesogte boek