Geknelde land / F.A. Venter

R130.00

Een van die bekende vier Lande-boeke uit die pen van F.A. Venter.

Hoe gebeur dit dat ‘n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek?  In Geknelde land gee Venter ‘n diepmenslike antwoord op dié en ook nog baie ander vrae. Die uiterlike verloop van die Groot Trek is aan elke skoolkind in Suid-Afrika bekend. Maar die menslike aspek van hierdie onvergeetlike volksverhuising is haas ‘n geslote boek. Nou het Venter die volle verhaal van die Trek aangedurf…

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.003/1/5/21 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1960

Rooi hardebandboek sonder stofomslag, naam van vorige eienaar voorin boek asook ‘n stempel van ‘n vorige boekwinkel