Geloof versus wetenskap / Louw Alberts

R130.00

Perspektiewe op die versoenbaarheid van die Bybel en die bevindings van die natuurwetenskap.

1 in stock

SKU: GEE.GER.006/1/16/20 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 1996

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, boekinhoud skoon en netjies – strook vergeelde papier op titelbladsy, boek is geteken deur Louw en opgedra aan “Rena” (prof. Rena Pretorius)