Gesinskos: ‘n Jaarplan-spaarplan / Christelle Erasmus en Eric Barnard

R80.00

Deeglik beplande spyskaarte en inkopielyste vir elke maand.

Meer as 150 beproefde resepte

Leer jou eie spyskaarte saamstel

Volledige inkopielyste vir elke maand

Rek jou rand – koop met ‘n plan

Bespaar tyd, geld en moeite

1 in stock

SKU: KOO.ALG.003/5/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede uitgawe 2001

Sagteband met mooi glansvoorblad boek skoon en netjies, naam van vorige eienaar voorin