Ghrok: die verhaal van ‘n bewer / Alberto Manzi

R80.00

Hoe het dit gekom dat die bewer uit Europa verdwyn het? Ghrok, is die verhaal van die leier van die laaste bewerkolonie in Europa. Dit is ‘n aangrypende verhaal vir kinders van menslike wreedheid teenoor die natuur, van die sinlose uitroeiing van diere vir geldelike gewin – en ook van die bewers se hoop, moed en volharding onder hul slim leier Ghrok. Hier die treffende verhaal deur die beroemde Italiaanse skrywerAlberto Manzi is in Italië met die gesogte Collodi-prys bekroon.

1 in stock

SKU: KIN.STE.010/13 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1962

Oorspronklike titel: Grogh

Uit Italiaans vertaal deur Marie Agostinis

Boek in hardeband met stofomslag, xbibboek met sakkie en stempels  boek nog skoon en netjies

R80