God se apteek Deel III (Detox) / Herman Uys

R450.00

Jy voel moeg, siek en soms depressief… lus vir niks nie … lippe teen die klippe…

Die wit van jou oë het ‘n effens gryserige, soms dowwe, geel kleur. Jy voel sommer net af en moedeloos vir geen spesifieke rede nie. Die bruin vlekkies op jou hande en arms het die laaste tyd al meer begin word…Jy sukkel om gewig af te gooi, en jou “chassis” sleep op die teer.

Dit kan net wees, dat al hierdie simptome, tekens is van ‘n vuil verstopte binnekant…

Jy’t nog nie regtig gedink dis nodig om jou asblik (lewer en kolon) skoon te kry nie. Dis dalk die  die oorsaak van al jou pyne en skete. God se Apteek deel III gaan jou help om jarelange aangepakte verstoppings e ngemors uit jou lyf te kry. Jy verdien om skoon, gesond en geseënd jou oudag te belewe.

Jy’t net een lewe en net een lyf. – Die skrywer –

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.REA.007/7/22 Category: Tags: , ,

Description

Uitgewer: Bambi Books

Datum: Eerste druk Oktober 2015

Toestand: Nuut van die uitgewers af