Goedgeluk verjaardagalbum (‘n klein boekie met verse by elke maand en spasies by elke datum van die maand om verjaarsdae in te vul met ‘n pragtige skets en aanhaling by die begin van elke maand / Audrey Blignaut

R44.00

Blignault, Audrey (Tekeninge deur Katrine Harries)

1 in stock

SKU: FAB.Alg.4051/14 Category:

Description

Hardeband met gekleurde voorbald; 5de druk, 1988