Goeie groente geregte / ‘n Pennan Paraffien kookboek

R25.00

Reseppies wat voorkom in boek:

Tamatiesop

Gebraaide groen tamaties

Switserse gestoomde tamaties en komkommers

Tamatie-eiers met kaas

Gebakte tamaties

Oondtamaties

Poolse koolblom

Oondwortels

Gesnipperde groente volgens die Italiaanse manier

Beslagdeef met wyn

Deense Prei

Griekse Prei

Nicaragua-avokadopeer

Franse Brinjals

Brinjalskyfies

Brinjals-kaviar

Vlaamse beet

Slaai en ertjies

Out of stock

SKU: KOO.ALG.2009/2019 Category:

Description

Shell Pennant Paraffien

Geen datum

Ou vergeelde dun pamfletjie met unieke sketsies bietjie watermerke op die regterkant van die laaste paar bladsye, boekie het 16 bladsye

Reeks: Boere Kookkuns – 1