Haaie / deur Bernard Stonehouse

R70.00

Haaie is vreesaanjaende wesenswat hulle prooi meedoënloos uitsoek en dan wreedaardig aanval. Alles wat in ‘n haai se pad kom, word ‘n maklike slagoffer. Dit is hoekom hulle ook welverdiende reputasie as mensvreters het. Met hulle rye ongelyke, vlymskerp tande skeur haai hulle slagoffers uitmekaar deur hulle met krag heen en weer te swaar en te ruk. In hierdie boek lees ‘n mens hoe en hoekom haaie die oseane van die wêrelde regeer.

1 in stock

SKU: K.NF.DOT.009//9/17 Category: Tags: , , , , ,

Description

Perskor Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 1982

Hardeband met volkleurglansvoorblad

Boek in netjiese, skoon toestand.

Pragtige volkleurfotos om teks te ondersteun.

Reeks: Diere van die wêreld-reeks