Haar naam is Mandie / Douwlina Grobler

R100.00

Mandie is ‘n ware verhaal alhoewel fiktiewe name gebruik is.

Klein Mandie het sielvolle bruin oë, wat die leser vasvang nes sy haar pleegmoeder met daardie eerste ontmoeting vasgevang het. Douwlina Grobler slaag daarin om die siel van hierdie merkwaardige kind weer te gee. Ook die van haar huismense en veral die pleegmoeder kry gestalte, maar dis Mandie en haar lotgevalle wat die leser sal bybly selfs lank nadat die laaste bladsy gelees is.

Haar naam is Mandie is ‘n onvergeetlike leeservaring.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.009/3/21 Category:

Description

JP van der Walt Vrouekeur

Sesde druk 1983

Hardeband met mooi nuwe stofomslag

Stofomslagontwerp: Annette Stork