Handleiding by die Nuwe Testamente IV / AB du Toit

R80.00

Subtitel: Die sinoptiese Evangelies en Handelinge : Inleiding en Teologie

Hoofstukindeling: Algemene inleiding tot die evangelies

Die sinoptiese vraagstuk

Die evangelie volgens Matteus: Inleiding en teologie

Die evangelie volgens Markus: Inleiding en teologie

Die evangelie volgens Lukas: Inleiding en teologie

Handelinge: Inleiding en teologie

Die historiese Jesus en die verkondigde Christus van die Evangelies

 

1 in stock

SKU: GEE.REL.0572 Category:

Description

Uitgewer: NG Kerkboekhandel

Mede-outeurs: HJB. Combrink, JL de Villiers, IJ du Plessis, AB du Toit, W.S Vorster

Datum: Eerste uitgawe 180

Toestand: Hardeband sonder stofomslag boek netjies en stewig