Description
Uitgewer: Lux verbi
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1998
Toestand: Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in skoon toestand
R80.00
God is deel van jou genesingsplan…
Daar is vandag ‘n groot groep mense in ons samelewing wat as depressielyers bekend staan. In die gewone gang van die lewe loop hulle met die pyn van hierdie siekte rond. Hulle ervaar dat hulle net nie uit die diep donker put van hulle depressie kom nie. Daarom is dit al die siekte van ons tyd genoem.
In hierdie boek vertel iemand wat hierdie pad saam met God en kundiges geloop het:
Out of stock
Uitgewer: Lux verbi
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1998
Toestand: Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in skoon toestand