Hanteer depressie / Annes Nel

R80.00

God is deel van jou genesingsplan…

Daar is vandag ‘n groot groep mense in ons samelewing wat as depressielyers bekend staan. In die gewone gang van die lewe loop hulle met die pyn van hierdie siekte rond. Hulle ervaar dat hulle net nie uit die diep donker put van hulle depressie kom nie. Daarom is dit al die siekte van ons tyd genoem.

In hierdie boek vertel iemand wat hierdie pad saam met God en kundiges geloop het:

  • dat God se mense nie sonder probleme is nie
  • dat God jou stryd verstaan
  • dat God jou nie oor jou depressie verwyt nie
  • dat God jou weer gesond wil maak.

Out of stock

SKU: GEE.NWR.003/2/18; GEE.DON.026/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Lux verbi

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1998

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek in skoon toestand