Harry Potter en die orde van die feniks / J.K. Rowling

R180.00

Die Dursleys is die hele somer lank so gemeen en aaklig dat Harry Potter nie kan wag om terug te gaan na die Hogwarts Skool van Towerkuns en Heksery nie. Terwyl hy sy tasse pak, verskyn Dobbi, ‘n eienaardige huiself, in sy kamer. Dobbie het hom kom waarsku oom nie weer na Hogwarts toe terug te gaan nie – vreeslike dinge gaan daar gebeur.

En vreeslik dinge gebeur inderdaad. DIt is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wat op hom. Daar is die opgeblase nuwe professor, Gilderoy Lockhart, ‘n dwalende gees met die naam Katrina Kermkous wat in die meisies se kleedkamers bly en die onwelkome bewondering van Ginny, Ron Weasly se kleinsus.

Maar al hierdie probleme vervaag soos mis voor die son toe die ware probleem uiteindelik sy kop uitsteek. Iemand  – of iets – is besig om Hogwarts se skoliere een vir een te versteen. Is dit Draco Malfoy, Harry se geswore vyand? Kan dit Hagrid wees? Iets van sy geheimsinnige verlede? Of is dit die een persoon vir wie almal in Hogwarts verdink… Harry Potter die top Kwiddiekspeler!

Out of stock

SKU: FIKSIE.KLE.004/2/20 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 2003

Toestand: Sagteband in goeie toestand, een hoekie van voorblad effens gebuig

Vertaler: Janie Oosthuysen

Oorspronklike titel: Harry Potter and the Chamber of secrets

Wenner van die National Book-toekenning (VK). Wenner van die Gold Medal Smarties-prys, Publisher’s Weekly se beste boek vir 1998 en Parenting se toekenning van die jaar vir 1998. New York openbare biblioteek se beste boek van die jaar vir 1998.