Description
Tafelberg
Tweede druk 1971
Hardeband met stofomslag bo-op die voorblad geplak, nog mooi maar het sakkie en stempel voorin, boek nooit nog gelees puik toestand, inskripsie aan vorige eienaar voorin geskryf
Reeks: S.A. Galery 2
Boek verwerf die Scheepersprys in 1971.