Hoe laat is dit?

R45.00

Hierdie boekie is die weergawe van ‘n toespraak van prof. A.H. Murray gehou in Johannesburg voor lidmater van drie Afrikaanse kerke op 24 Maart 1970 – na aanleiding van die datum onderaan die inleiding.

Andrew H. Murryay is gebore op Mvera, Malawi, waar sy vader ds. C.H. Murray, as sendeling van die Ned Geref Kerk werksaam was. Nadat hy in 1925 die MA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch met groot welslae behaal het, is ‘n Rhodes-beurs aan die jong Murray toegestaan.

1 in stock

SKU: GESK.ALG.0501/24 Category:

Description

Gedruk in Potchefstroom

Augustus 1970

Dun boekie met 32 bladsye – buiteblad is geplak waar dit losgetrek het