Hoe om vriende te wen en mense te beïnvloed / Dale Carnegie

R80.00

Meer as ‘n miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop!

Hierdie boek het reeds al die dinge hieronder vermag in meer as tien miljoen mense in ses en dertig tale…

Agt dinge wat jy met behulp van hierdie boek kan bereik:

  1. Breek los uit ‘n groef, dink nuut, kry ‘n nuwe toekomsblik, vind nuwe ambisie.
  2. Maak maklik en vinnig vriende
  3. Laat jou gewildheid toeneem
  4. Haal mense oor tot jou manier van dink.
  5. Vergroot jou invloed, jou prestige, jou vermoë om dinge gedaan te kry.
  6. Hanteer klagtes beter, vermy argumente, handhaaf vriendelike en aangenam menslike verhoudinge.
  7. Word ‘n beter spreker, ‘n lewendiger gespreksmaat.
  8. Ontlok entoesiasme onder jou kennisse.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.BHC.008/5/18 Categories: ,

Description

Uitgewer:  Human & Rousseau

Datum:  Hersiene uitgawe, tweede druk 1988

Toestand: Hardeband met glansvoorblad netjiese en stewige boek, naam en adres van vorige eienaar voorin geskryf

Oorspronklike titel: How to win friends and influence people