Hoeka se dinge uit Toeka se tyd / Theunis Uys

R180.00

Op ou spore deur Namakwaland…

Dit is min dat iemand vir homself nie-amptelike ereburgerskap van ‘n streek los skryf, maar net soos Dalene Matthee se bosromans sinoniem geword het met die Knysnawoud, moet ‘n mens Theunis Uys se stories in dieselfde asem noem as Namakwaland. Hierdie boek is sy vierde verhalebundel.

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.BOK.005/16/2/22 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Brainwave Projects

2008

Sagtebandboek met ‘n naam binne geskryf – lyk of boek splinternuut is

Ontwerp, bladuitleg en illustrasies deur Mari van Kraayenburg